Wednesday, December 16, 2009

Die Gelofte van 16 Desember 1838

Hier staan ons
voor die heilige GOD van hemel en aarde
om 'n gelofte aan Hom te doen dat
as Hy ons sal beskerm
en ons vyand in ons hand sal gee,
ons die dag en datum elke jaar as 'n dankdag
soos 'n sabbat sal deurbring,
en dat ons 'n huis tot sy eer sal oprig
waar dit Hom behaag,
en dat ons ook aan ons kinders sal sĂȘ dat
hulle met ons daarin moet deel tot
nagedagtenis ook vir die opkomende geslagte
want die eer van Sy naam sal verheerlik word
deur die roem en die eer van oorwinning
aan hom te gee.

1 Comments:

Blogger Danie Loots said...

Mag hierdie wonderlike gebeurtenis gestroop word van alle politiek en vooroordele. Mag al die Kinders van die Almagtige God, hierdie dag herken, as 'n dag toe die Here die mense wat hom aangeroep het, beskerm het in hulle uur van nood. Dat velkleur en bevolkingsgroep, geen rol gespeel het nie, selgs 'n groepie mense wat hulle Vader aangeroep het vir hulp.

16 December 2009 at 11:20  

Post a Comment

<< Home